Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die huis wat koning Salomo vir die Here gebou het, was sestig el in sy lengte en twintig in sy breedte en dertig el in sy hoogte.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:2 in konteks