Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat hierdie huis betref, wat jy besig is om te bou — as jy wandel in my insettinge en my verordeninge uitvoer en al my gebooie onderhou om daarin te wandel, dan sal Ek my woord wat Ek tot jou vader Dawid gespreek het, aan jou vervul;

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:12 in konteks