Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gee dan nou bevel dat hulle vir my seders uit die Líbanon kap, en laat my dienaars saam met u dienaars wees, en die loon van u dienaars sal ek u gee net soos u sê; want u weet self dat onder ons niemand is wat verstaan om bome te kap soos die Sidoniërs nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:6 in konteks