Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Hiram, die koning van Tirus, het sy dienaars na Salomo gestuur, omdat hy gehoor het dat hulle hom in sy vader se plek as koning gesalf het, want Hiram was altyd ’n vriend van Dawid.

2. Daarop laat Salomo aan Hiram weet:

3. U weet self dat my vader Dawid geen huis vir die Naam van die Here sy God kon bou nie vanweë die oorlog waarmee hulle hom omring het, totdat die Here hulle onder sy voetsole gebring het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5