Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die vrou wie se kind die lewendige was, het met die koning gespreek, want haar binneste was ontroerd oor haar seun — sy het gesê: Ag, my heer, gee haar die lewendige kind en maak hom tog nie dood nie! — terwyl die ander een sê: Hy sal nie myne en ook nie joue wees nie; sny deur!

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:26 in konteks