Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die ander vrou sê: Nee, maar die lewendige is my seun, en die dooie is jou seun. Maar die eerste sê: Nee, maar die dooie is jou seun, en die lewendige is my seun. So het hulle dan voor die koning gestry.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:22 in konteks