Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe word Salomo wakker, en — dit was ’n droom! Daarop het hy in Jerusalem gekom en voor die verbondsark van die Here gaan staan en brandoffers gebring en dankoffers berei en ’n maaltyd vir al sy dienaars aangerig.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:15 in konteks