Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê sy vrou Isébel vir hom: Oefen jý nou die koningskap oor Israel uit? Staan op, eet brood, en laat jou hart vrolik wees: ek sal jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:7 in konteks