Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet met hom spreek en sê: So sê die Here: Het jy doodgeslaan en ook in besit geneem? Verder moet jy met hom spreek en sê: So spreek die Here: Op die plek waar die honde die bloed van Nabot gelek het, sal die honde ook jou eie bloed lek.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:19 in konteks