Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe roep die koning van Israel al die oudstes van die land en sê: Let tog op en kyk hoe die man moeilikheid soek, want hy het na my gestuur om my vroue en my kinders en my silwer en my goud te laat haal, en ek het dit hom nie geweier nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:7 in konteks