Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê vir hom: So spreek die Here: Omdat jy die man wat deur my banvloek getref was, uit die hand laat gaan het, daarom sal jou siel in die plek van sy siel en jou volk in die plek van sy volk wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:42 in konteks