Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl die koning verbygaan, roep hy na die koning en sê: U dienaar het uitgetrek in die geveg; en daar kom iemand eenkant toe en bring ’n man na my en sê: Bewaak hierdie man; as hy ooit gemis word, sal jou lewe in die plek van sy lewe wees, of jy sal ’n talent silwer moet betaal.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:39 in konteks