Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hy vir hom: Omdat jy nie na die stem van die Here geluister het nie, kyk, as jy van my af weggaan, sal ’n leeu jou doodmaak. En toe hy van hom af weggaan, het ’n leeu hom gekry en hom gedood.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:36 in konteks