Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle was sewe dae lank teenoor mekaar gelaer; maar op die sewende dag het die geveg begin, en die kinders van Israel het van die Arameërs honderdduisend voetgangers op een dag verslaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:29 in konteks