Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom die profeet na die koning van Israel en sê vir hom: Gaan, wees sterk; en ondersoek en kyk wat u moet doen; want ná verloop van ’n jaar sal die koning van Aram teen u optrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:22 in konteks