Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die jongmanne van die owerstes van die provinsies het eerste uitgetrek. Maar Bénhadad het uitgestuur, en hulle het hom berig gebring en gesê: Uit Samaría het manne uitgetrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:17 in konteks