Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop laat Bénhadad hom weet: Mag die gode so aan my doen en so daaraan toedoen — die puin van Samaría is nie genoeg vir die holle hande van al die manskappe wat my voetstappe volg nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:10 in konteks