Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder is daar by jou Símeï, die seun van Gera, die Benjaminiet, uit Bahúrim; hý naamlik het my gevloek met ’n hewige vloek die dag toe ek na Mahanáim gegaan het; en hý het afgekom om my te ontmoet by die Jordaan, sodat ek vir hom by die Here gesweer en gesê het: Ek sal jou nie met die swaard doodmaak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:8 in konteks