Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê die koning vir Símeï: Jy ken self al die boosheid waar jou hart van weet, wat jy my vader Dawid aangedoen het; daarom laat die Here jou boosheid op jou eie hoof neerkom.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:44 in konteks