Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Símeï sê vir die koning: Dit is goed; soos my heer die koning gespreek het, so sal u dienaar doen. En Símeï het baie dae in Jerusalem gebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:38 in konteks