Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en dat hulle bloed op die hoof van Joab en op die hoof van sy nageslag vir ewig kan neerkom, maar Dawid en sy nageslag en sy huis en sy troon vrede kan hê van die Here tot in ewigheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:33 in konteks