Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop antwoord koning Salomo en sê aan sy moeder: Maar waarom vra u Abísag, die Sunamitiese, vir Adónia? Vra ook die koningskap vir hom, want hy is my broer wat ouer is as ek, ja, vir hom en vir Ábjatar, die priester, en vir Joab, die seun van Serúja!

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:22 in konteks