Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Bátseba dan ingaan na koning Salomo om met hom oor Adónia te spreek, het die koning opgestaan om haar te ontmoet en voor haar gebuig; daarna het hy op sy troon gaan sit en vir die moeder van die koning ’n stoel laat neersit, en sy het aan sy regterhand plaas geneem.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:19 in konteks