Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê: Ú weet dat die koningskap myne was en die hele Israel sy aangesig op my gerig het, dat ek koning sou word; maar die koningskap het oorgegaan en my broer s’n geword, want deur die Here was dit vir hom bestem.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:15 in konteks