Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy draai toe agter hom om en neem die paar osse en slag dit; en met die osse se trekgoed het hy hulle vleis gekook en aan die mense gegee, en hulle het geëet; daarna het hy hom klaargemaak en Elía gevolg en hom gedien.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:21 in konteks