Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê: Gaan uit en staan op die berg voor die aangesig van die Here. En kyk, die Here het verbygegaan, terwyl ’n groot en sterk wind die berge skeur en die rotse verbreek voor die Here uit; in die wind was die Here nie. En ná die wind ’n aardbewing; in die aardbewing was die Here nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:11 in konteks