Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die tyd dat hulle die spysoffer bring, het die profeet Elía nader gekom en gesê: Here, God van Abraham, Isak en Israel, laat dit vandag bekend word dat U God in Israel is, en ek u kneg, en dat ek al hierdie dinge op u woord gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:36 in konteks