Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die bul wat hy hulle gegee het, geneem en dit gereedgemaak en die naam van Baäl van die môre tot die middag aangeroep en gesê: o Baäl, gee ons antwoord! Maar daar was geen stem en niemand wat antwoord nie. En hulle het rondgespring by die altaar wat hulle gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:26 in konteks