Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar sy antwoord: So waar as die Here u God leef, ek het nie ’n broodkoek nie, net maar ’n handvol meel in die pot en ’n bietjie olie in die kruik; en hier maak ek nou ’n paar houtjies bymekaar; dan gaan ek en maak dit vir my en my seun klaar, dat ons dit kan eet en sterwe.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:12 in konteks