Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as die Here, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord!

2. Toe kom die woord van die Here tot hom en sê:

3. Gaan hiervandaan weg en draai jou na die ooste toe en steek jou weg by die spruit Krit wat oos van die Jordaan is;

4. en jy moet uit die spruit drink, en Ek het aan die kraaie bevel gegee om jou daar te onderhou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17