Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het die woord van die Here deur die diens van Jehu, die seun van Hanáni, die profeet, gekom teen Baésa en teen sy huis, nie alleen oor al die kwaad wat hy in die oë van die Here gedoen het, deur Hom te terg met sy handewerk om soos die huis van Jeróbeam te wees nie, maar ook omdat hy hom verslaan het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:7 in konteks