Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In sy dae het Hiël, van Bet-el, Jérigo opgebou; ten koste van Abíram, sy eersgeborene, het hy sy fondament gelê, en ten koste van Segub, sy jongste, sy poorte opgerig, volgens die woord van die Here wat Hy deur die diens van Josua, die seun van Nun, gespreek het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:34 in konteks