Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit was nog die minste dat hy in die sondes van Jeróbeam, die seun van Nebat, gewandel het: hy het Isébel, die dogter van Et-Baäl, die koning van die Sidoniërs, as vrou geneem, en Baäl gaan dien en voor hom neergebuig,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:31 in konteks