Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die sewen-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, was Simri sewe dae lank koning in Tirsa, terwyl die manskappe Gíbbeton beleër wat aan die Filistyne behoort het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:15 in konteks