Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Abía en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? Daar was ook oorlog tussen Abía en Jeróbeam.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:7 in konteks