Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die derde jaar van Asa, die koning van Juda, het Baésa, die seun van Ahía, oor die hele Israel koning geword in Tirsa, vier-en-twintig jaar lank.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:33 in konteks