Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sodra hy koning was, het hy die hele huis van Jeróbeam omgebring; hy het van Jeróbeam niks laat oorbly wat asemhaal nie, totdat hy hom verdelg het, volgens die woord van die Here wat Hy gespreek het deur die diens van sy kneg Ahía, die Siloniet —

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:29 in konteks