Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die res van die verdere geskiedenis van Asa en al sy magtige dade en alles wat hy gedoen het, en die stede wat hy gebou het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie? Maar in die tyd van sy ouderdom het hy aan sy voete gely.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:23 in konteks