Ja, selfs sy moeder Máäga het hy as gebiedster afgesit, omdat sy ’n afgryslike voorwerp vir Asjéra gemaak het; en Asa het die afgryslike voorwerp omgekap en in die dal Kidron verbrand.