Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Jeróbeam, hoe hy oorlog gevoer en hoe hy geregeer het, kyk, dit is beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:19 in konteks