Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sal Israel slaan, soos ’n riet in die water heen en weer beweeg, en sal Israel uitruk uit hierdie goeie land wat Hy aan hulle vaders gegee het, en hulle anderkant die Eufraat verstrooi, omdat hulle hul heilige boomstamme gemaak en die Here geterg het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:15 in konteks