Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het agter die man van God aan gegaan en hom aangetref terwyl hy onder die terpentynboom sit; en hy sê vir hom: Is jy die man van God wat uit Juda gekom het? En hy antwoord: Ja.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:14 in konteks