Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jeróbeam het ’n fees gehou in die agtste maand, op die vyftiende dag van die maand, soos die fees wat in Juda was, en op die altaar geklim. So het hy in Bet-el gedoen en geoffer aan die kalwers wat hy gemaak het, en ook in Bet-el priesters aangestel vir die hoogtes wat hy gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:32 in konteks