Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

as hierdie volk opgaan om offers te bring in die huis van die Here in Jerusalem, dan sal die hart van hierdie volk terugkeer na hulle heer, na Rehábeam, die koning van Juda, en hulle sal my om die lewe bring en teruggaan na Rehábeam, die koning van Juda.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:27 in konteks