Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: Julle mag nie optrek en teen julle broers, die kinders van Israel, oorlog voer nie; julle moet omdraai, elkeen na sy huis; want van My het hierdie saak gekom. Hulle het toe geluister na die woord van die Here en weer teruggetrek volgens die woord van die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:24 in konteks