Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die hele Israel sien dat die koning nie na hulle luister nie, het die volk die koning geantwoord en gesê: Watter aandeel het ons aan Dawid? en daar is geen erfdeel aan die seun van Ísai nie! Na julle tente toe, Israel! Kyk nou na jou eie huis, Dawid! Daarop het Israel na sy tente gegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:16 in konteks