Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as jy luister na alles wat Ek jou beveel en wandel in my weë en doen wat reg is in my oë deur my insettinge en my gebooie te hou, soos my kneg Dawid gedoen het, dan sal Ek met jou wees en vir jou ’n bestendige huis stig, soos Ek vir Dawid gestig het, en Israel aan jou gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:38 in konteks