Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die tyd toe Dawid hulle gedood het, het hy manne om hom versamel, sodat hy owerste van ’n bende was; en hulle het na Damaskus getrek en daarin gewoon en in Damaskus geregeer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:24 in konteks