Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n wa het uit Egipte opgekom, en dit is verkoop vir seshonderd sikkels silwer, en ’n perd vir honderd-en-vyftig; en so is dit vir al die konings van die Hetiete en vir die konings van Aram deur hulle uitgevoer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:29 in konteks