Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 2:9-13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

9. Die diensknegte moet onderdanig wees aan hul eie here, hulle in alles behaag en nie teëpraat nie;

10. hulle moet niks ontvreemd nie, maar alle goeie trou betoon, sodat hulle die leer van God, ons Verlosser, in alles kan versier.

11. WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn

12. en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe,

13. terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,

Lees volledige hoofstuk Titus 2